Hoe om 'n skenking te maak

Enigeen wat ’n skenking aan die Trust wil maak, is welkom om ’n e-pos te stuur aan:

Nandi Sauer, of Pamela Moses by

info@hiemstratrust.co.za

Voordele van so ’n skenking

[su_service title=”Jy help Afrikaans” icon=”icon: book”][/su_service]Jy help ’n waardevolle Afrikaanse boek of produk moontlik maak wat andersins nie sou gebeur het nie.

[su_service title=”Belastingvrystelling” icon=”icon: money”][/su_service]Jou skenking verseker jou van ’n Artikel 18-belastingvrystelling.

[su_service title=”Erflating vrygeskeld van boedelbelasting” icon=”icon: money”][/su_service]Jou erflating is vrygeskeld van boedelbelasting omdat die Trust ’n openbare weldaadsorganisasie (PBO) is. Die mees onlangse skenking het uit die boedel gekom van die bekroonde en geliefde skrywer Elsa Joubert.