L.W. Hiemstra-prys vir niefiksie

Die Hiemstra-niefiksieprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bestuur en elke drie jaar toegeken. Hier is die wenners sedert die instelling van die toekenning in 2001.

2026 Bun Booyens vir Troep: Die dinge wat hulle saamdra, Penguin Books

2023 Eunice Visser se Die Kaapse slawe: 1652-1838, Protea Boekhuis.

2020 Elsa Joubert se Spertyd, Tafelberg

en

2011 Elsa Joubert se Reisiger, Tafelberg

2017 Carel van der Merwe se Donker stroom – Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog, Tafelberg

2014 Albert Blake se Boerekryger, Tafelberg

2008 H.W. Claassens se Die geskiedenis van Boerekos 1652-1806, Protea Boekhuis

2005 J.C. Steyn se Die 100 jaar van M.E.R., Tafelberg

2002 Karel Schoeman se Armosyn van die Kaap en Armosyn van die Kaap 2, Human & Rousseau