Van bank tot boek
“Jong, ja, ek weet nie hoe dit gebeur het nie,” sê hy. “Ek aanvaar maar die manne se oordeel en ek is dankbaar daaroor.” Só reageer die 83-jarige Johannes Hamman oor die nuus dat hy 2025 se ontvanger is van die J.C. Steyn-beurs vir ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van die Vrystaat. Die beurs word jaarliks deur... LEES NOG