[vc_row][vc_column][vc_single_image image=”664″ img_size=”full” alignment=”center” style=”vc_box_shadow_3d” css=”.vc_custom_1650972526868{padding-top: 10px !important;}”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Haar laatmiddag was nie “chroom” soos in Gert (Vlok Nel) se gedig nie. “Dit het ‘room’ geword soos in Oom NP se gedig,” skryf Namakwalander Lynthia Julius by die aanhoor van die nuus dat sy die eerste ontvanger is van die Jaap Steyn-beurs vir kreatiewe skryfwerk. Die Hiemstra Trust het die beurs aan…
LEES NOG